Modulekode | JMH 451 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module het ten doel om studente toe te rus om Geskiedenis suksesvol aan te bied in die Senior- en Verdere Onderwys en Opleidingsfase. Studente bestudeer die teoretiese begronding van geskiedkundige geskrifte, inhoud van die syllabus en hoe om dit aan te spreek. Studente moet fase-spesifieke onderrigaktiwiteite voorberei volgens die vereistes van die skoolsillabus sodat hulle voorbereid kan wees vir hulle rol as Geskiedenisonderwysers. Studente bied lesse aan deur middel van mikro-onderrig en pas relevante assessering en vraagstelling toe; bied 'n mondelinge opdrag aan; en pas kommunikasievaardighede toe in die onderrig van Geskiedenis. |
Modulekrediete | 3.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App